Akademie
Eben Dönges Primêre Skool beskik oor uiters bekwame personeel. Elkeen is ‘n kenner op sy/haar gekose veld en handhaaf hoogste standaarde! U kan dus met vrymoedigheid ‘n kind in die bekwame hande van ons personeel los.
Ons bied ook die volgende:
- Nautilus
- Young Engineers
- Ekstra Klasse


Eksamen Rooster
Tydens eksamen tye sal die eksamen rooster hier verskyn.
Die rooster kan afgelaai word deur op die “laai af!” skakel te kliek.
